"Dis Wild Daar Buite" Black Sweater

"Dis Wild Daar Buite" Black Sweater

R 450.00
'n Bedonnerde swart truie met 'n baie rock & roll interpretasie van 'n liriek uit "Koma (As Ek Hier Uit Kan Kom)" en 'n toneel uit die kortverhaal wat saam met Koma CD's uitgeruik word.