"Dis Wild Daar Buite" White T-Shirt

"Dis Wild Daar Buite" White T-Shirt

R 250.00
'n Ligte, wit T-shirt met 'n baie rock & roll interpretasie van 'n liriek uit "Koma (As Ek Hier Uit Kan Kom)" en 'n toneel uit die kortverhaal wat saam met Koma CD's uitgereik word.