


1
3
Somer (2015)
Somer (2015)
- Regular price
- R 150.00 ZAR
- Regular price
-
- Sale price
- R 150.00 ZAR
- Unit price
- per
Sold Out
Shipping calculated at checkout.
Spoegwolf - Somer (2015)
Limited Digipak Print with Matt Lamination + 12p Booklet
Klim nou die krom boom in jou groenbegroeide agterkop uit. Neem ʼn string Kersfeesliggies om soos ʼn goue propeller te swaai – want die Somer kom. Spoegwolf het vir twee jaar geryg aan hul album: Op kerkorrels, in sitkamers, in badkamers, in busse, ʼn blou uitgeverfde tuisateljee, ʼn wijnlandstudio en ʼn klein vierkantige boot na sononder.
Snitte:
Bittermaan
Seisoen
Elektriese Kind
Ek dink soos jy
Lalabai
Wandelliedjie
Nagmuskiet
Blompatrone
Glenda
Soos jou Ouers
Agtersitplek
Couldn't load pickup availability